K
Kobus ek was skepties oor die kwaliteit en hoe lank dit gaan hou,maar die bal is werklik van goeie kwaliteit materiaal gemaak . die bal sit homself ook self af sodra daar nie mee gespeel word nie en dan weer aan sodra hy aan geraak word,dus hou die battery baie lank!Indien dit lank hou gaan ek definitief nog n paar koop!
P
Pieter Smit keeps my dog intertained for hours.its durable and the battery lasts log.will be buying more colors soon!